Monday, May 2

Meisies en seuns verskil meer as wat ons dink


Meisies en seuns verskil meer as wat ons gedink het. Meisies en seuns stel in die selfde goed belang en kan aan dieselfde sporte deelneem. Dit is nie meisies en seuns as n eenheid wat verskil nie, dis die eintlike person, want elke person is uniek en anders. Almal dink dat seuns meer aggresief en sportief is as meisies. In my verslag gaan ek ook kyk hoe meisies en seuns se emosies verskil en hoekom dit verskil. 

Vir dekades vertel almal vir ons dat seuns en meisies verskil. Hulle brein verskil. Hulle ontwikkeling verskil en niemand kan enige iets doen om dit te verander nie. Volgens Moir en Jessel (1989) gebruik seuns die helfte van die brein wat meisies gebruik vir emosies en verbaal, vir goed doen. Soos model vliegtuie bou en net hulle hande te gebruik. 

Volgens n 2011 steekproef gedoen deur Lisa Badenhorst se 7 uit 10 leerders dat meisies en seuns aan dieselfde sporte kan deelneem, maar nie noodwendig hoef nie. My argument is tog dat seuns sterker en groter as baie meisies is en dus sal dit nie regverdig wees om teen hulle n sport te speel nie, maar meisies kan tog hulle eie spanne he vir enige ‘seun sporte’ soos Rugby en Krieket. 

In dieselfde steekproef verklaar ek dat meisies en seuns min of meer in dieselfde goed belangstel, uitsluitend klere, televisie en rekenaar. 

Volgens die steekproef word beide geslagte ook oor dieselfde goed depresief, naamlik n geborke hart en die dood. Hierdie hang tog ook af van die spesifieke person wat gevra word. 

Meisies dink oor die algemeen dat hulle slimmer, meer suksesvol en meer hardwerkend is as seuns al van die jong ouderdom van vier. Seuns dink weer dat meisies beter op skool sal doen op omtrent ag of nege. Volgens navorsing gedoen by die Universiteit van Kent. Meisies doen ook weer oor die algemeen beter as seuns, want hulle is makliker om mee te werk. Seuns speel rowwe speletjies van jong ouderdomme en gee minder aandag in klas as meisies. Dus doen meisies oor die algemeen beter op skool. Volgens eind eksamen punte doen meisies ook beter as seuns. daar is amper n 10% verskil in die punte. Volgens Jenny Parkes n senior dosent in onderwys, geslag en internasionale ontwikkeling het studies gewys dat goed doen op skool 'meisierig' is en seuns wil nie so geklasifiseer word nie. So meisies doen oor die algemeen beter as seuns op skool vir verskeie redes, maar hulle verskil tog op hierdie manier, maak nie saak wat die redes.
Volgens navorsers soos Campbell Leaper van die Universiteit van California verskil die manier hoe meisies en seuns met mense werk ook. Hy se dat waar seuns eerlik sal wees sal meisies eerder goed gemanierd wees. Soos byvoorbeeld: Meisies sal nie se dat die lemonade sleg proe nie, selfs al doen dit, waar seuns heeltamal eerlik sal wees. Dit is tog nie so in alle gevalle nie, maar oor die algemeen is seuns meer eerlik as meisies.

Laaste verskil meisies en seuns se emosies tog. Volgens Moir en Jessel (1989) het meisies n seker chemikaliee wat seuns nie het in hulle ligame nie, dus is meisies meer geneig om emosioneel te wees. As ook 5/5 van die seuns wat deel was van die steekproef het gese dat meisies meer emosioneel is as seuns. 

Daarom sluit ek nou af om te se dat dit nie regtig maklik is om te se of meisies en seuns regtig so baie verskil nie. Dit hang meestal af van die spesifieke persoon en nie die hele geslag nie, maar na al my navorsing het ek my hipotese verkeerd bewys. Meisies en seuns verskil tog meer as wat ons gedink het.

Report about teenagers and their role models

In this report the importance of role models will be discussed. The kinds of role models will be listed. As well the importance of role model and the way the influence teenagers. A group of grade 9 learners were given questionnaires about their role models on the 20th of April. 


A list of positive ways in which role models influence the youth:
-          They give teenagers a style/fashion to follow.
-          They do good deeds, like donating to charities exc.
-          They set good examples
-          They don’t drink or smoke
-          They strive for better things
-          They have  a good attitude about life



A list of negative ways in which role models influence the youth:
-          Cheating on a lover
-          Using drugs.
-          Doing bad stuff.
-          Swearing.
-          They’re selfish or rude.
-          Under age drinking
-          Pre marital sex



From the above information it is clear that role models are important to teenagers. Most people need someone to look up to and to set a good example for them to follow. Out of the information gathered 100% said that role models are important. Everyone also said that their role models set good examples for them to follow and does not have a negative influence on them.

Before she died

“Bitch.” She muttered under her breath. I grinned and looked back down on my writing. My handwriting definitely is better than hers.
“Ambary, I’m sorry but you have a horrible handwriting.”
“Layla, so do you.” We both collapsed laughing on the bed. What can I say? When you’re with your best friend everything is funny. Well everything was funny... before she died.